hoera
Voorkoms
| Tussenwerpsel |
|---|
| hoera |
- hoe•ra
- Uitroep van blydskap en vreugde.
- Hoera! Ons gaan môre met vakansie.
- Lank lewe die koning! Hoera! Hoera! Hoera!
| Vertalings: hoera | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoera | hoera's |
- Uitroep van blydskap en vreugde.
- Drie hoera's vir Jan!
- «Moenie hoera skree voor jy oor die brug is nie.»
- Wag eerder vir die uitslag as om aan te neem dat dit goed gegaan het.
| Vertalings: hoera | |||
|---|---|---|---|