hof
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hof | howe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hoffie | hoffies |
- hof
- (juridies) 'n Instelling wat regspraak lewer; gebou waarin regsake verhoor word.
- Woonplek of setel van 'n koninklike.
- Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika is die hoogste hof oor grondwetlike (of konstitusionele) sake.
- Die adellikes is na die hof van Versailles genooi waar hulle spoedig deur die uitspattige leefstyl verarm het.
| Vertalings: hof | |||
|---|---|---|---|