hoofwerkwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoofwerkwoord     hoofwerkwoorde  

Uitspraak

IPA: [ˈɦuə̯fˌvɛrkvuə̯rt], meervoud: [ˈɦuə̯fˌvɛrkvuə̯r(d)ə]

Met Arabiese letters

هُوَفْ ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ , meervoud: هُوَفْ ڤَِرْكْ ڤُوَرْدِی

Spelling tot 1909

  • hoofwerkwoort, *hoofwerkwoord; meervoud: *hoofwerkwoorde.

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Werkwoord wat alleen die gesegde van 'n sin kan gee.

    Afkorting

hoofww.

    Sinonieme

selfstandige werkwoord

    Vertalings

  Vertalings:    hoofwerkwoord
Duits: Vollverb(de)
Engels: full verb(en)
Frans: verbe à sens plein(fr)