hoogte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoogte | hoogtes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hoogtetjie | hoogtetjies |
- hoog•te
- Afstand van bo na onder; vertikale afmeting tussen die laagste en die hoogste punte van 'n voorwerp.
- Seespieël is die gemiddelde hoogte waarop die land en see mekaar ontmoet.
- «Ek hou jou op hoogte.»
- Die nodige inligting omtrent iets deel.
- «Iemand uit die hoogte behandel.»
- Op iemand neersien.
| Vertalings: hoogte | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoogte.