hut
Voorkoms
- Sedert 1300 as hutte in Middelnederlands opgeteken. Leenwoord uit Middelhoogduits. Oorsprong is onbekend; daar is geen verwante buite Germaans nie.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hut | hutte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hutjie | hutjies |
- 'n Eenvoudige woning met net een verdieping.
- Ek het nog altyd daarvan gehou om klein hutjies te bou. Ek woon op 'n plaas en ek het altyd huisies gebou as ek hout iewers gekry het.[2]
| Vertalings: hut | |||
|---|---|---|---|