hyg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hyg |
| Verlede Tyd | ek | het gehyg |
| Teenwoordige deelwoord | hygende | |
- hyg
- Kort, skielike uit- of inname van lug; as gevolg van inspanning swaar asemhaal; geluid van mens of dier wat uitasem is.
- Na die oefening hyg sy na haar asem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|