iemand
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Voornaamwoord |
---|
iemand |
Woordafbreking
- ie•mand
Onbepaalde voornaamwoord
Betekenisse
- Een of ander persoon, maar nie 'n spesifieke persoon nie.
Voorbeeldsinne
- Kan iemand vir my sê wat hier aangaan?
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Onbep. vnw. |
---|
iemand |
iemands |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈi.mɑnt]
-
(lêer)
Woordafbreking
- ie•mand
Onbepaalde voornaamwoord
Betekenisse
- 'n Seker persoon