Gaan na inhoud

igtioloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  igtioloog     igtioloë  
ig•tio•loog
Deskundige op die gebied van visse.
Een van Suid-Afrika se bekendste igtioloë is prof. J.L.B. Smith wat die selakant geïdentifiseer en geklassifiseer het.

    Sinonieme

viskundige
igtiologie

    Vertalings

  Vertalings:    igtioloog
Engels: ichthyologist(en)
Nederlands: ichtyoloog(nl)