inbreker
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
inbreker | inbrekers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
inbrekertjie | inbrekertjies |
Woordafbreking
- in‧bre‧ker
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (misdaad) Dief wat inbreek met die doel om te steel of 'n ander misdaad te pleeg.
Voorbeeldsinne
- Ek het 'n "Inbrekers nie welkom"-plakker op my deur geplak.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|