indiwidu
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| indiwidu | indiwidue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| indiwidu’tjie | indiwidu’tjies |
- in•di•wi•du
- 'n Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
- 'n Enkele persoon in die besonder; enkeling.
- Die langste indiwidu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm manlike slang uit die ooste van Zimbabwe.
- Onderwys fasiliteer die verwesenliking van selfpotensiaal en verborge talente van 'n indiwidu.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|