Gaan na inhoud

indoena

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  indoena     indoenas  
in•doe•na
Titel vir 'n hooggeplaaste raadgewer of hoofman onder die koning; persoon in gesag; 'n raadsman.
Die indoenas hou gereeld indaba om belangrike kwessies te bespreek.

    Vertalings

  Vertalings:    indoena
Engels: induna(en)
Zoeloe: induna(zu)