ingewikkeld
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | ingewikkeld | ingewikkelde | ingewikkelds | |
| Vergrotend | ingewikkelder | ingewikkelders | ||
| Oortreffend | ingewikkeldste | |||
- Wat nie maklik of eenvoudig is nie.
- Die probleem is ingewikkeld.
- Dit is 'n ingewikkelde situasie.
- gekompliseerd
- kompleks
- moeilik
- problematies
- raaiselagtig
- verwarrend
- verwikkeld
:
- eenvoudig
- maklik
| Vertalings: ingewikkeld | |||
|---|---|---|---|