inligting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| inligting | — |
- in•lig•ting
- Die resultaat wat verkry word as data versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer word op so 'n manier dat dit die kennis van die ontvanger verryk.
- Inligting as konsep het verskeie betekenisse wat wissel van alledaagse gebruik tot tegniese betekenisse.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor inligting.