informasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  informasie     —  

Woordafbreking

in•for•ma•sie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die resultaat wat verkry word as data versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer word op so 'n manier dat dit die kennis van die ontvanger verryk.

    Voorbeeldsinne

Aangesien die koste van transistors laag is, is daar 'n neiging om informasie te digitaliseer.

    Sinonieme

inligting

    Antonieme

disinformasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: information(en)
Nederlands: informatie(nl)