Gaan na inhoud

insekdoder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gewasse word met 'n insekdoder bespuit.
Enkelvoud Meervoud
  insekdoder     insekdoders  
in•sek•do•der
Middel wat insekte dood.
Maroelavrugte word as 'n effektiewe insekdoder beskou en word gebruik om vee te dip en teen bosluise te beskerm.

    Vertalings

  Vertalings:    insekdoder
Engels: insecticide(en)
Nederlands: insecticide(nl)