interstellêr
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | interstellêr | interstellêre | interstellêrs |
- inter•stel•lêr
- (sterrekunde) Wat tussen die sterre geleë is
- In astrofisika speel die interstellêre medium ’n uiters belangrike rol.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|