Gaan na inhoud

intubeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Geïntubeer
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek intubeer  
Verlede Tyd  ek  het geïntubeer        
in•tu•beer
  1. (medies) 'n Buis deur die mondholte in die lugpyp voer
  1. As gevolg van longontsteking moes Claudia dringend geïntubeer word, maar dit was onmoontlik totdat Matteo gebore is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   1.
Engels: intubate(en)
Nederlands: intuberen(nl)