Gaan na inhoud

jakkals

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rooijakkals.
Enkelvoud Meervoud
  jakkals    jakkalse  
   
(lêer)
jak•kals
  1. (soogdiere) 'n Hondagtige roofdiere in die familie op Wikispecies Canidae.
  2. (figuurlik) 'n Listige, skelm persoon.
2. Hy is 'n regte, geveinsde jakkals.
«Jakkals trou met wolf se vrou.»
As dit terselfdetyd reën en sonskyn.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: jackal(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor jakkals.