japsnoet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| japsnoet | japsnoete |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| japsnoetjie | japsnoetjies |
- jap•snoet
- Jong, onervare, soms beterweterige persoon; snuiter wat hom met grootmense/ sy meerderes se sake bemoei; wysneus.[1]
- Wie is die japsnoet wat vir ons wil kom vertel wat om te doen?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Woord: japsnoet, maroelamedia.co.za