kalender

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Ou kalender.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kalender     kalenders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalendertjie     kalendertjies  

Etimologie

Van die Duitse Kalender, wat weer van die Latynse calendarium afkomstig is.

Woordafbreking

ka•len•der

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Tabel wat die verdeling van die jaar in dae, weke of jare aandui, met vakansiedae, naweke, ens.
  2. Gebeurtenisse en aktiwiteite wat chronologies vooruit beplan is.
  3. Jaartelling volgens 'n bepaalde kalenderstelsel (Gregoriaanse kalender, Griekse kalender, Juliaanse kalender, ens.)

    Voorbeeldsinne

  1. Ons gaan in die eerste week van Februarie visvang, teken dit op jou kalender aan.
  2. Het het al die kerk se kalender vir 2018 ontvang?
  3. Die Gregoriaanse kalender, wat tans regdeur die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calendar(en)
Nederlands: kalender(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalender.