kamma
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
kamma |
Etimologie
- Van Hottentots/Khoi-taal.
Woordafbreking
- kam•ma
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Nie werklik nie; skynbaar; voorgee.
Voorbeeldsinne
- Die kind was kamma siek en het by die huis gebly.