Gaan na inhoud

kampioenskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kampioenskap    kampioenskappe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kampioenskappie     kampioenskappies  
   
(lêer)
kam•pi•oen•skap
(sport) Kompetisie om die kampioen te bepaal; wedstryde om te bepaal water speler of span die beste is.
Die klub het twee keer die nasionale kampioenskap gewen.

    Vertalings

  Vertalings:    kampioenskap
Engels: championship(en)
Nederlands: kampioenschap(nl)