sport
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sport | sporte |
- Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.
- Sy is ’n ambisieuse meisie wat niks in haar pad laat staan om die hoogste sport op die leer van haar beroep te bereik nie. Sy leer hard daarvoor.
| Vertalings: 1. Liggaamsbeweging | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Trap van 'n leer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sport.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | sport | sports |
- Sport
- 'n Aangename persoon.