Gaan na inhoud

kapoener

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kapoener    kapoeners  
Onder skoolkinders, 'n bynaam vir leerlinge van 'n skool waarvan die uniform oranje en bruin is.
Kak + pampoen en impliseer kapoen.
Ons speel Saterdag rugby teen die kapoeners.