kar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kar | karre |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| karretjie | karretjies |
-
(lêer)
- 'n Motorkar.
- 'n Voertuig (oorspronklik met twee wiele en deur perde of ander trekdiere getrek).
- Mensig, maar jy het 'n mooi karretjie gekoop.
- Ons moet dorp toe gaan, span die perde voor die kar.
- «Die kar voor die perde span.»
- Agterstevoor te werk gaan.
- «Die druiwekar ry.»
- Dronk wees.
| Vertalings: 1. Motorkar | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Die oorspronklike voertuig | |||
|---|---|---|---|