karakter
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karakter | karakters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
karaktertjie | karaktertjies |
- ka•rak•ter
- Letterteken; 'n letter, syfer of simbool in gedrukte/geskrewe teks.
- Persoon in 'n toneelstuk of fliek.
- Kenmerk; aard; geaardheid; inbors; natuur; wese.
- Die karakter is verkeerd gedruk, maar die woord is darem leesbaar.
- Hy het die karakter van Tarzan goed vertolk.
- Sy het 'n sagte karakter.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karakter.