karakters
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karakter | karakters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
karaktertjie | karaktertjies |
- ka•rak•ters
- Meervoud van karakter; meer as een karakter. Lettertekens in teks; persone in 'n toneelstuk of fliek; kenmerke of geaardhede.
- Hierdie karakters is verkeerd gedruk, maar die woord is darem leesbaar.
- Hulle het die karakters van Tarzan en Jane goed vertolk.
- Beide het sagte karakters.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|