kasteel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kasteel | kastele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kasteeltjie | kasteeltjies |
- Afgelei van Middelnederlands casteel, Pikardies castel en Latyns castellum (wat oorspronklik na 'n blokhuis of bolwerk verwys het).
-
(lêer)
- kas•teel
- 'n Middeleeuse woning wat teen aanvalle versterk is.
- Kastele is vir politieke, strategiese en militêre redes opgerig, byvoorbeeld om 'n bepaalde gebied te oorheers, maar wat terselfdertyd ook as woonplek van 'n adellike gesin gedien het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
Meer inligting
[wysig]- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kasteel.