burg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| burg | burge |
- بِورْخْ , meervoud: بِورْگِی
- Versterkte kasteel van 'n ridder, slot.
- Gekastreerde vark.
- Die terme kasteel en burg verwys in Europa na die adellike vesting van die Hoë Middeleeue wat om politieke, strategiese en militêre redes opgerig is.
- 'n Vark is soogdier met gesplete hoef, waarvan die manlike vark beer, die gekastreerde burg, die vroulike sog, en die onvolwasse varkie heet.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor burg.
| Vertalings: 1. Versterkte kasteel van 'n ridder, slot. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Gekastreerde vark. | |||
|---|---|---|---|
|
| ||