katel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katel | katels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kateltjie | kateltjies |
- ka•tel
- Raamwerk van hout of metaal vir 'n matras en/of beddegoed waarop geslaap word; 'n bed; kooi.
- Ek moet nog my katel vir die nag voorberei.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|