Gaan na inhoud

keëlrat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Keëlratstelsel
Enkelvoud Meervoud
  keëlrat     keëlratte  
keël•rat
(tegniek) 'n Rat met tande wat onder 'n bepaalde hoek, gewoonlik 45°, uitgesny is en daardeur 'n keëlvorm kry

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Kegelrad(de)
Engels: bevel gear(en)
Esperanto: bevela ilaro(eo)
Nederlands: kegelrad(nl) o