keiser
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keiser | keisers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| keisertjie | keisertjie |
- Van die Latynse Caesar (afkomstig van Gaius Julius Caesar), heerser oor die Romeinse Ryk.
-
(lêer)
- kei•ser
- (politiek) Hoof van 'n ryk; manlike monarg en leier van 'n keiserryk; adellike van die allerhoogste rang.
- Keiser Karel V verenig die sewentien Nederlande tot 'n eenheid met 'n gesamentlike State-Generaal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor keiser.