kewerslak
Voorkoms

- ke•wer•slak
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kewerslak | kewerslakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kewerslakkie | kewerslakkies |
- (weekdiere) 'n Weekdier wat to die klasse
Placophora behoort.
- Kewerslakke is planteters wat met 'n raspertong die wiere van die rotse skraap.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kewerslak.