kiaat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kiaat | kiate |
- ki•aat
- (plantkunde)
Pterocarpus angolensis 'n Boomspesie wat aangetref word in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.
- Kiaat is 'n baie goeie meubelhout en sy taai bloedrooi gom is al in farmaseutiese middels en as kleursel gebruik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kiaat.