kitskos
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kitskos | kitskosse |
- kits•kos
- Kos wat vinnig voorberei kan word, of wat klaar voorberei by sekere restaurante verkoop word.
- Wimpy is 'n restaurantgroep wat hoofsaaklik kitskos soos hamburgers, slaptjips en melkskommels verkoop.
Vertalings: kitskos | |||
---|---|---|---|