kleindobbertjie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kleindobbertjie | kleindobbertjies |
- klein•dob•ber•tjie
- (voëls) Tachybaptus ruficollis; 'n klein, vaal grysbruin watervoël wat in Suider-Afrika asook Europa en dele van Asië voorkom
Vertalings: Tachybaptus ruficollis | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kleindobbertjie.