Gaan na inhoud

Westerlauwers-Fries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wes•ter•lau•wers-Fries
(taal) Een van die drie Friese tale wat wes van die Lauwersrivier in die Nederlandse provinsie Fryslân gepraat word.
Westerlauwers-Fries is met ongeveer 400 000 sprekers die grootste Friese taal.