Gaan na inhoud

koemkwat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koemkwate


Enkelvoud Meervoud
  koemkwat     koemkwats  
IPA: [ˈkumkvɑt, ˈkumkʋɑt], meervoud: [ˈkumkvɑts, ˈkumkʋɑts]
كُومْكْڤَتْ , meervoud: كُومْكْڤَتْسْ
Soort klein sitrusvrug (Citrus fortunella) wat veral as geursel in konfyt gebruik word.

    Vertalings

  Vertalings:    koemkwat
Duits: Kumquat(de)
Engels: kumquat(en), cumquat(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koemkwat.