koerant
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koerant | koerante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
koerantjie | koerantjies |
- koe•rant
- (massamedia) 'n Gereelde publikasie wat fokus op nuusgebeure.
- dagblad, weekblad, naweekblad, Sondagkoerant, oggendkoerant, môreblad, aandblad, gaset, mondstuk
- koerantberig, koerantpapier
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koerant.