Gaan na inhoud

kofferdam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kofferdam     kofferdamme  
IPA: [ˈkofərˌdɑm], meervoud: [ˈkofərˌdɑmə]
كَُوفِرْ دَمْ , meervoud: كَُوفِرْ دَمِی
'n Omhulling waaruit water gepomp kan word om toegang tot onderwater plekke te bied vir ingenieurswerke ens.

    Sinonieme

kisdam, caisson

    Vertalings

  Vertalings:    kofferdam
Duits: Caisson(de), Senkkasten(de)
Engels: caisson(en)
Fins: kasuuni(fi)
Frans: caisson(fr)
Italiaans: cassone(it)
Nederlands: caisson(nl)