kolleksie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kolleksie     kolleksies  

Woordafbreking

kol•lek•sie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Versameling van sake of voorwerpe wat bymekaar pas.

    Voorbeeldsinne

Die Rupert Museum is 'n versameling skilderye en beeldhouwerke wat in die 1940's as die privaat kolleksie van dr. Anton Rupert en sy vrou Huberthe begin is.

    Sinonieme

versameling

    Vertalings

  Vertalings:    kolleksie
Engels: collection(en)
Nederlands: collectie(nl)