versameling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| versameling | versamelings, versamelinge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| versamelinkie | versamelinkies |
- ver•sa•me•ling
- Voorwerpe of sake wat bymekaargemaak is of andersinds tot 'n logiese groep hoort.
- (wiskunde) (rekenaarwetenskap) Verskillende objekte, elemente genoem, wat op op sy beurt ook weer as 'n objek beskou word.
- Kanker is 'n versameling van siektes waar selle onbeheersde groei toon.
- 'n Eindige versameling is 'n versameling in wiskunde wat 'n eindige aantal elemente besit.
| Vertalings: versameling | |||
|---|---|---|---|