Gaan na inhoud

konjugasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  konjugasie     konjugasies  
IPA: [konjyˈxɑːsi, kõjyˈxɑːsi], meervoud: [konjyˈxɑːsis, kõjyˈxɑːsis]
كَُونْیُیخَاسِي , meervoud: كَُونْیُیخَاسِیسْ
(taalkunde) Die verandering wat werkwoorde ondergaan om die gereelde tyds- en persoonsvorme aan te gee.

    Sinonieme

vervoeging

    Vertalings

  Vertalings:    konjugasie
Duits: Konjugation(de), Beugung(de)
Engels: conjugation(en)
Latyn: coniugatio(la)