konsentreer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | konsentreer |
| Verlede Tyd | ek | het gekonsentreer |
- kon•sen•treer
- (chemie) Sterker maak; oortollig oplosmiddel van 'n oplossing onttrek.
- Aandag aan iets toewy en jou daarby bepaal; jouself op 'n saak toespits.
- Sentraliseer; op een plek byeenbring.
- Die oplossing word deur verdamping met versigtige verhitting gekonsentreer.
- As jy konsentreer sal jy beter doen op skool.
- Alle owerheidsdienste word in een stad gekonsentreer.
| Vertalings: konsentreer | |||
|---|---|---|---|