konsentrasie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
konsentrasie | konsentrasies |
- kon•sen•tra•sie
- (chemie) Die sterkte van 'n oplossing.
- Aandag aan iets spesifiek gee.
- Sametrekking op 'n punt.
- Vir die eksperiment gebruik ons 'n hoë konsentrasie swaelsuur.
- Om die toets te slaag moet die kandidate nie hulle konsentrasie verloor nie.
- Daar is 'n groot konsentrasie skole in ons omgewing.
Vertalings: konsentrasie | |||
---|---|---|---|