Gaan na inhoud

kopulatief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kopulatief     kopulatiewe  
IPA: [kuə̯pɨlɑˈtif], meervoud: [kuə̯pɨlɑˈtivə]
كُوَپُیلَتِیفْ , meervoud: كُوَپُیلَتِیڤِی
Verbinding van 'n onderwerp en 'n bepaling van daardie onderwerp. Die kopulatief druk die Afrikaanse "om te wees" uit.

    Vertalings

  Vertalings:    kopulatief
Duits: Kopulativ(de)
Engels: copulative(en)