korts

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kort     kort     korts    
Vergrotend   korter     korters  
Oortreffend   kortste  

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Partitiewe vorm van kort

    Voorbeeldsinne

Skryf sommer iets korts neer, net vir die begin!

    Antonieme

lanks