Gaan na inhoud

kragopwekker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kragopwekker     kragopwekkers  
'n Toestel wat elektrisiteit opwek, dikwels 'n kleiner of mobiele eenheid wat met petrol of diesel werk.
Krag + opwek + -er.

    Vertalings

  Vertalings:    kragopwekker

Engels: generator(en)