Volgens Newton is F gelyk aan die produk m•a, waar F die krag voorstel, m die traagheid van die liggaam en a die versnelling van die voorwerp se beweging.
Die weer het die krag uitgeslaan.
Ek het vertroue in die Afrikaner se krag om sy taal te handhaaf en te bou.
Ek het nie nou krag om die skottelgoed te was nie.