krygsgevangene
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krygsgevangene | krygsgevangenes |
-
(lêer)
- krygs•ge•van•ge•ne
- (militêr) Persoon wat in die konteks van 'n gewapende konflik gevange geneem is.
- Hy is oorlede weens longontsteking in die konsentrasiekamp op Heidelberg en in die kampkerkhof begrawe nadat hy as krygsgevangene met sy perd gejaag en koue gevat het.
| Vertalings: krygsgevangene | |||
|---|---|---|---|